Hoërskool Albertinia spog met n goeie leierskap.

Hoërskool Albertinia se VRL word volgens die bepalings van die skolewet verkies. Dit beteken dat elke graad hulle 3 verteenwoordigers kies. Addisioneel word nog 8 seuns en 8 dogters in Gr.12 verkies wat dan bekend staan as die Matriekraad. Die VRL en die matriekraad werk saam om dissipline te handhaaf en take te verrig.

Hoërskool Albertinia se leerderleiers word deur die jaar bemagtig met opleidingsgeleenthede, bv kampe, sprekers, vergaderings en informele gesprekke.

Hoërskool Albertinia verwag van sy leerderleiers om die skool se gedragskode nougesit na te kom en om ‘n voorbeeld vir die leerders te wees.

 


LEIERS 2016

HOOFLEIERS- Chantel Jansen, Preston Kwiesa,Mercedes Koopman,Siya Kahulu

GRAAD 12 - Taylor Daniels, ,Lionel Jantjies,

GRAAD 11 - Rose-Mary Jansen, Franco Terblanche,Deuwin Prins,Ian Oosthuizen

GRAAD 10 - Herschelle Pietersen,Jaydeen Joseph, Shanegea Saayman

GRAAD 9 - Robin Baker, Lee-hagan Eksteen

 



Op die foto verskyn die matriekraad van 2017. van links agter: Lenville Smith,Dephny Prins,Keaton Jantjies,Rose-Mary Jansen,Ian Oosthuizen. voor links: Franco Terblanche ( hoofseun) Amy Michiel ( hoofdogter ) Nadine Britz ( onderhoofdogter ) Anwar Saayman (Onderhoofseun ) GRAAD 5 – LAERSKOOLLEIERS 2017 1. NELMARI LE GRANGE 2. CHRISTO PYPER 3. JULANDI BAADJIES 4. TYRONE SIMONS GRAAD 6 – LAERSKOOLLEIERS 2017 1.CHARLTON HENDRICKS 2. LAYTHUM DILMAN 3. CIARA OKKERS 4.TARILYN SIMONS GRAAD 7 –LAERSKOOLLEIERS 2017 1.KAYLA ELS 2. PATEL SCHENK 3. DEVONE PRINS 4.GEORGIA EKSTEEN GRAAD 9 1. KAYLENE RUITERS 2. KEAGAN OKKERS 3. EDWIN PIETERSE GRAAD 10 1. LEIGH-HAGAN EKSTEEN 2. ROBIN BAKER 3. DEVANNE GOLIATH GRAAD11 1. HERSCHELLE PIETERSEN 2. CAYLIN FIELIES 3. ARNO VD MESCHT